M&T stelsels is by uitstek ontwikkel om so eenvoudig as moontlik te wees om te installeer.
Kliek op die ooreenstemmende skakel hier onder om die gepaste installeringsinstruksies
vir jou gekose sisteem af te laai.
Maklik om te installeer

Installeringsinstruksies
Vir boorgate waar die watervlakke by om en by 45m of minder lê. Die 45m sisteem bestaan uit ‘n veerbelaaide voetklep , plunjer & t-stuk.
Vir boorgate waar die watervlakke by om en by 60m of meer lê. Die 60m sisteem bestaan uit ‘n veerbelaaide voetklep, plunjer & t-stuk asook ‘n ekstra plunjer wat halfpad na bo geinstalleer word om die gewig van die water te help hanteer soos dit na bo gevoer word.
Die drukkop word gewoonlik gebruik wanneer water verskuif moet word na ‘n are wat nie direk langs die boorgat is nie. Die drukkop word heel bo net onder die hout rod geinstalleer en forseer water na die area van jou keuse met die vermoë om die water 10 meter te lig oor 1km.

installering-video
Kliek op die video installering instruksies te kyk.
